-
Daniël 5:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 Maar teen die Here van die hemel het u u verhef,+ en hulle het selfs die houers van sy huis voor u gebring;+ en u en u edelmanne, u byvrouens en u ondergeskikte vrouens het daaruit wyn gedrink, en u het blote gode van silwer en van goud, koper, yster, hout en klip geloof,+ wat niks sien en niks hoor en niks weet nie;+ maar die God in wie se hand u asem is+ en aan wie al u weë behoort,+ het u nie verheerlik nie.+
-