7 En hulle mag nie meer hulle offerandes aan die demone in bokgedaantes offer,+ waarmee hulle onsedelike gemeenskap het nie.+ Dit moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees, in al julle geslagte.”’
14 En die bewoners van waterlose streke sal huilende diere teëkom, en selfs die demoon in bokgedaante+ sal na sy metgesel roep. Ja, daar sal die naguil haar beslis gemaklik maak en vir haar ’n rusplek vind.+
2 En hy het met ’n sterk stem uitgeroep+ en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote het geval,+ en sy het ’n woonplek geword van demone en ’n skuilplek van elke onrein uitwaseming+ en ’n skuilplek van elke onrein en gehate voël!+