13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+
11 “‘“‘En wat die nasie betref wat sy nek onder die juk van die koning van Babilon sal bring en hom sal dien, dié sal ek ook rustig in sy land laat bly’, is die woord van Jehovah, ‘en hulle sal dit beslis bewerk en daarin woon.’”’”+