9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+
25O Jehovah, u is my God.+ Ek verhef u,+ ek prys u naam,+ want u het wonderlike dinge gedoen,+ besluite+ uit die vroeë tye, in getrouheid,+ in betroubaarheid.+