Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 40:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Sal jy werklik my geregtigheid kragteloos maak?

      Sal jy my goddeloos verklaar sodat jy reg kan wees?+

  • Psalm 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+

      Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+

  • Spreuke 19:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+

  • Jesaja 46:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 wat van die sonsopgang af ’n roofvoël roep,+ uit ’n ver land die man om my besluit uit te voer.+ Ek het dit gespreek; ek sal dit ook laat kom.+ Ek het daaraan vorm gegee, ek sal dit ook doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel