Psalm 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+ Sagaria 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Só het Jehovah gesê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon;+ en Jerusalem sal beslis die stad van waaragtigheid genoem word,+ en die berg van Jehovah+ van die leërs, die heilige berg.’”+
2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+
3 “Só het Jehovah gesê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon;+ en Jerusalem sal beslis die stad van waaragtigheid genoem word,+ en die berg van Jehovah+ van die leërs, die heilige berg.’”+