26 ‘MAAK hom dronk,+ want hy het hom baie groot gehou teen Jehovah;+ en Moab het rondgerol in sy uitbraaksel,+ en hy het ’n voorwerp van spot geword, ja hy.
10 Dít sal hulle hê in die plek van hulle trots,+ omdat hulle die volk van Jehovah van die leërs gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle.+