9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak.
4 want voordat die seun sal weet om te roep:+ ‘My vader!’ en ‘My moeder!’ sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+