Deuteronomium 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag. Jesaja 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarom sal die ware Heer, Jehovah van die leërs, ’n uitterende siekte oor sy vettes bly stuur,+ en onder sy heerlikheid sal ’n brand bly brand soos die brand van ’n vuur.+
15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag.
16 Daarom sal die ware Heer, Jehovah van die leërs, ’n uitterende siekte oor sy vettes bly stuur,+ en onder sy heerlikheid sal ’n brand bly brand soos die brand van ’n vuur.+