2 Konings 19:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+ Psalm 37:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En tog het hy verdwyn, en kyk, hy was daar nie;+En ek het hom bly soek, en hy is nie gevind nie.+
35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+