Jesaja 5:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy het ’n baken opgerig vir ’n groot nasie wat ver is,+ en hy het vir hom daar aan die einde van die aarde gefluit;+ en kyk! in haas sal hy vinnig kom.+ Jesaja 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “RIG ’n baken+ op ’n berg van kaal rotse op. Verhef die stem tot hulle, wink met die hand,+ sodat hulle die ingange van die edeles kan binnetrek.+
26 En hy het ’n baken opgerig vir ’n groot nasie wat ver is,+ en hy het vir hom daar aan die einde van die aarde gefluit;+ en kyk! in haas sal hy vinnig kom.+
2 “RIG ’n baken+ op ’n berg van kaal rotse op. Verhef die stem tot hulle, wink met die hand,+ sodat hulle die ingange van die edeles kan binnetrek.+