Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 25:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 ‘En ek sal my wraak oor Edom bring deur die hand van my volk Israel;+ en hulle sal in Edom handel volgens my toorn en volgens my woede; en hulle sal moet weet wat my wraak is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”’

  • Hosea 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Israel het die goeie verstoot.+ Laat ’n vyand hom agtervolg.+

  • Romeine 12:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel