14 “VERTEL dit in Egipte, en verkondig dit in Migdol,+ en verkondig dit in Nof+ en in Tagpanʹhes.+ Sê: ‘Neem stelling in, tref ook vir jou voorbereidings,+ want ’n swaard sal beslis rondom jou verslind.+
13 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook die drekgode vernietig+ en die waardelose gode uit Nof+ laat verdwyn, en daar sal geen owerste meer uit Egipteland wees nie; en ek sal beslis vrees in Egipteland bring.+
6 Want kyk! hulle sal weens die plundering moet weggaan.+ Egipte sal hulle bymekaarbring;+ Memfis+ sal hulle begrawe. Wat hulle begeerlike silwerware betref, netels sal dit in besit neem;+ doringbosse sal in hulle tente wees.+