Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+

      En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.”

  • Jesaja 59:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Volgens die dade sal hy dienooreenkomstig vergeld:+ woede aan sy teenstanders, die verdiende behandeling aan sy vyande.+ Aan die eilande sal hy die verdiende behandeling vergeld.+

  • Esegiël 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En my toorn sal beslis uitwoed,+ en ek sal my woede teen hulle tot bedaring bring+ en myself troos;+ en hulle sal moet weet dat ek, Jehovah, in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ gespreek het, wanneer ek my woede teen hulle laat uitwoed.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel