33 Wee jou, jy wat plunder sonder om self geplunder te word, en jy wat verraderlik handel sonder dat ander verraderlik met jou gehandel het!+ Sodra jy klaar geplunder het, sal jy geplunder word.+ Sodra jy klaar verraderlik gehandel het, sal hulle verraderlik met jou handel.+