3Want kyk! die ware Heer,+ Jehovah van die leërs, neem uit Jerusalem+ en uit Juda steun en stut weg, die hele steun van brood en die hele steun van water,+
18 As ek uitgaan in die veld, kyk, dié wat deur die swaard omgebring is!+ En as ek in die stad inkom, kyk, die kwale weens die hongersnood!+ Want die profeet sowel as die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie geken het nie.’”+
2 “Só het Jehovah gesê: ‘Wie in hierdie stad bly, sal deur die swaard,+ deur die hongersnood+ en deur die pes+ sterf. Maar wie na die Galdeërs uitgaan, sal bly lewe en sal beslis sy siel as buit hê en dit in die lewe hou.’+