Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+

  • Jeremia 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah het in die dae van koning Josiʹa+ vir my gesê: “‘Het jy gesien wat ontroue Israel gedoen het?+ Sy gaan op elke hoë berg+ en onder elke blaarryke boom,+ sodat sy daar prostitusie kan pleeg.+

  • Esegiël 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En julle sal moet weet dat ek Jehovah is,+ wanneer dié uit hulle wat omgebring is, tussen hulle drekgode lê,+ rondom hulle altare,+ op elke hoë heuwel,+ op al die bergtoppe+ en onder elke blaarryke boom+ en onder elke digte, groot boom,+ die plek waar hulle ’n rustige geur aan al hulle drekgode geoffer het.+

  • Hosea 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Op die bergtoppe bring hulle offerandes,+ en op die heuwels laat hulle offerrook opgaan,+ onder yslike bome en storaksbome en groot bome, omdat die skaduwee daarvan goed is.+ Daarom pleeg julle dogters hoerery en pleeg julle skoondogters egbreuk.

  • Romeine 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel