Miga 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die beste van hulle is soos ’n doringstruik, die mees regskapene is erger as ’n doringheining.+ Die dag van jou wagte, dat daar aandag aan jou geskenk word, sal kom.+ Nou sal hulle verbystering kom.+
4 Die beste van hulle is soos ’n doringstruik, die mees regskapene is erger as ’n doringheining.+ Die dag van jou wagte, dat daar aandag aan jou geskenk word, sal kom.+ Nou sal hulle verbystering kom.+