Jesaja 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 In my ore het Jehovah van die leërs gesweer dat baie huise, hoewel groot en goed, ’n algehele voorwerp van verbasing sal word, sonder bewoner.+ Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
9 In my ore het Jehovah van die leërs gesweer dat baie huise, hoewel groot en goed, ’n algehele voorwerp van verbasing sal word, sonder bewoner.+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+