18 Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek versamel die gevangenes van die tente van Jakob,+ en oor sy wonings sal ek my ontferm. En die stad sal op sy puinhoop herbou word;+ en op sy regmatige plek sal die woontoring staan.+
41 En ek sal my oor hulle verheug om aan hulle goed te doen,+ en ek sal hulle in waaragtigheid in hierdie land plant,+ met my hele hart en met my hele siel.’”
11 “‘In dié dag sal ek die vervalle+ hut+ van Dawid oprig,+ en ek sal beslis die gate in hulle muur herstel. En sy puinhope sal ek oprig, en ek sal dit beslis opbou soos in die dae van lank gelede,+