33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.
8 En ek sal hierdie stad ’n voorwerp van verbasing maak en iets om oor te fluit.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en oor al sy plae fluit.+
13 “Want ek het by myself gesweer”,+ is die woord van Jehovah, “dat Bosra+ ’n blote voorwerp van verbasing,+ ’n smaad, ’n verwoesting en ’n vervloeking sal word; en al sy stede sal tot onbepaalde tyd verwoeste plekke word.”+
14 En ek sal my hand teen hulle uitstrek+ en die land ’n verlate woesteny maak, ja, ’n erger woesteny as die wildernis in die rigting van Dibla, in al hulle woonplekke. En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”