Deuteronomium 28:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En jy sal ’n voorwerp van verbasing,+ ’n spreekwoord+ en ’n spot word onder al die volke waarheen Jehovah jou sal wegvoer. Psalm 44:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 U maak ons ’n spreekwoord onder die nasies,+’n Geskud van die kop onder die volksgroepe.+
37 En jy sal ’n voorwerp van verbasing,+ ’n spreekwoord+ en ’n spot word onder al die volke waarheen Jehovah jou sal wegvoer.