Jeremia 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En u, o Jehovah, ken my goed;+ u sien my, en u het my hart ondersoek wat in eenheid met u is.+ Sonder hulle af soos skape wat geslag gaan word,+ en sit hulle opsy vir die dag van slagting.
3 En u, o Jehovah, ken my goed;+ u sien my, en u het my hart ondersoek wat in eenheid met u is.+ Sonder hulle af soos skape wat geslag gaan word,+ en sit hulle opsy vir die dag van slagting.