Deuteronomium 32:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Buitenshuis sal ’n swaard hulle beroof,+En binnenshuis skrik,+Van jong man sowel as maagd,+Suigeling saam met grysaard.+ Klaagliedere 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ons het wese geword, sonder ’n vader.+ Ons moeders is soos weduwees.+
25 Buitenshuis sal ’n swaard hulle beroof,+En binnenshuis skrik,+Van jong man sowel as maagd,+Suigeling saam met grysaard.+