Esegiël 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die gees het my meegevoer+ en my weggeneem, sodat ek gegaan het, verbitterd in die woede van my gees, en die hand van Jehovah op my was sterk.+ Miga 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En ek daarenteen het vol krag geword, met die gees van Jehovah, en geregtigheid en mag,+ om aan Jakob sy opstandigheid te verkondig en aan Israel sy sonde.+
14 En die gees het my meegevoer+ en my weggeneem, sodat ek gegaan het, verbitterd in die woede van my gees, en die hand van Jehovah op my was sterk.+
8 En ek daarenteen het vol krag geword, met die gees van Jehovah, en geregtigheid en mag,+ om aan Jakob sy opstandigheid te verkondig en aan Israel sy sonde.+