Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ek word iemand wat ’n voorwerp van bespotting vir sy medemens is,+

      Iemand wat God aanroep sodat hy hom sou antwoord.+

      ’n Voorwerp van bespotting is die regverdige, die onberispelike.

  • Psalm 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+

      Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+

  • Jeremia 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wee my,+ o my moeder, want u het aan my geboorte gegee, ’n man wat blootgestel is aan rusie en ’n man wat blootgestel is aan twis met die hele aarde.+ Ek het niks uitgeleen nie, en hulle het niks aan my geleen nie. Hulle almal spreek ’n vloek oor my uit.+

  • Klaagliedere 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek het ’n voorwerp van gelag geword+ vir al die mense wat teen my is, die tema van hulle lied die hele dag deur.+

  • Handelinge 17:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Wel, toe hulle van ’n opstanding van die dooies hoor, het party die spot begin dryf,+ terwyl ander gesê het: “Ons sal jou weer hieroor hoor.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel