Job 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Al die manne van my intieme groep verfoei my,+En dié wat ek liefgehad het, het teen my gedraai.+ Psalm 38:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want ek het gesê: “Anders sal hulle bly wees oor my;+Wanneer my voet wankel,+ sal hulle hulle beslis baie groot hou teen my.”+ Psalm 41:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ook die man wat in vrede met my gelewe het, op wie ek vertrou het,+Wat my brood geëet het,+ het sy hakskeen teen my groot gemaak.+
16 Want ek het gesê: “Anders sal hulle bly wees oor my;+Wanneer my voet wankel,+ sal hulle hulle beslis baie groot hou teen my.”+
9 Ook die man wat in vrede met my gelewe het, op wie ek vertrou het,+Wat my brood geëet het,+ het sy hakskeen teen my groot gemaak.+