Job 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want dit het nie die deure van my moeder se skoot toegemaak+En so moeite vir my oë verberg nie. Job 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarom het u my dan uit ’n moederskoot laat kom?+As ek maar kon gesterf het, sodat geen oog my kon sien nie,
18 Waarom het u my dan uit ’n moederskoot laat kom?+As ek maar kon gesterf het, sodat geen oog my kon sien nie,