2 “Mensekind, profeteer teen die herders van Israel. Profeteer, en jy moet vir hulle, vir die herders, sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die herders van Israel,+ wat hulleself voed!+ Behoort die herders nie die kudde te laat wei nie?+