2 In dié dag sal wat Jehovah laat uitspruit,+ tot sieraad en tot heerlikheid wees,+ en die vrug van die land sal iets wees om op trots te wees+ en iets pragtigs vir dié van Israel wat ontkom het.+
2 En hy sal soos ’n takkie+ voor iemand opkom, en soos ’n wortel uit ’n waterlose land. Hy het nie ’n statige gestalte of enige prag nie;+ en wanneer ons hom sal sien, is die voorkoms nie sodanig dat ons hom sou begeer nie.+
15 In dié dae en in dié tyd sal ek vir Dawid ’n regverdige spruit laat uitspruit,+ en hy sal beslis geregtigheid en regverdigheid in die land uitoefen.+
8 “‘Hoor asseblief, o hoëpriester Josua, jy en jou metgeselle wat voor jou sit, want hulle is manne wat as voortekens dien;+ want kyk, ek laat my kneg+ Spruit+ kom!
23 en in ’n stad met die naam Naʹsaret+ gaan woon, sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gespreek is: “Hy sal ’n Nasarener+ genoem word.”
45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie Moses, in die Wet,+ en die Profete+ geskryf het, Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.”