Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Kyk, julle stel julle vertroue in bedrieglike woorde—dit sal beslis geen voordeel bring nie.+

  • Klaagliedere 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jou profete het vir jou waardelose en onbevredigende dinge in visioene gesien,+

      En hulle het nie jou oortreding blootgelê om ’n omkeer in jou gevangenskap te bring nie,+

      Maar hulle het vir jou waardelose en misleidende uitsprake in visioene bly sien.+

  • Matteus 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel