2 Konings 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Uiteindelik het Joʹjakim met sy voorvaders ontslaap,+ en sy seun Joʹjagin het in sy plek begin regeer. 1 Kronieke 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die seuns van Joʹjakim was sy seun Jegonʹja,+ sy seun Sedekiʹa. Jeremia 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “‘So waar as ek lewe, is die woord van Jehovah, ‘al was Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, die seëlring+ aan my regterhand, sou ek jou daarvan afruk!+
6 Uiteindelik het Joʹjakim met sy voorvaders ontslaap,+ en sy seun Joʹjagin het in sy plek begin regeer.
24 “‘So waar as ek lewe, is die woord van Jehovah, ‘al was Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, die seëlring+ aan my regterhand, sou ek jou daarvan afruk!+