Jeremia 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Want só het Jehovah gesê: ‘Wanneer sewentig jaar in Babilon vervul is, sal ek my aandag op julle rig,+ en ek sal my goeie woord teenoor julle bevestig deur julle na hierdie plek terug te bring.’+
10 “Want só het Jehovah gesê: ‘Wanneer sewentig jaar in Babilon vervul is, sal ek my aandag op julle rig,+ en ek sal my goeie woord teenoor julle bevestig deur julle na hierdie plek terug te bring.’+