33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.
16 en ek sal hulle verstrooi onder die nasies wat nie hulle of hulle vaders geken het nie,+ en ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat ek hulle uitgeroei het.’+