25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+
26 En hy het ’n baken opgerig vir ’n groot nasie wat ver is,+ en hy het vir hom daar aan die einde van die aarde gefluit;+ en kyk! in haas sal hy vinnig kom.+
15 Want ‘kyk, ek roep al die families van die koninkryke van die noorde’, is die woord van Jehovah;+ ‘en hulle sal beslis kom en elkeen sy troon neersit by die ingang van die poorte van Jerusalem+ en teen al sy mure rondom en teen al die stede van Juda.+
15 “Kyk, ek bring oor julle ’n nasie van ver af,+ o huis van Israel”, is die woord van Jehovah. “Dit is ’n blywende nasie.+ Dit is ’n nasie van lank gelede af, ’n nasie wie se taal jy nie ken nie, en jy kan nie met begrip hoor wat hulle praat nie.