Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 27:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En nou het ek al hierdie lande gegee in die hand van Nebukadneʹsar, die koning van Babilon,+ my kneg;+ en selfs die wilde diere van die veld het ek aan hom gegee om hom te dien.+

  • Jeremia 43:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek stuur en ek sal my kneg+ Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ laat haal, en ek sal sy troon bo-op hierdie klippe neersit wat ek weggesteek het, en hy sal beslis sy praaltent daaroor uitsprei.

  • Esegiël 29:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Mensekind, Nebukadreʹsar,+ die koning van Babilon, het sy krygsmag ’n groot diens teen Tirus laat verrig.+ Elke kop is kaal gemaak en elke skouer is deurgeskaaf.+ Maar wat loon+ betref, was daar vir hom en sy krygsmag niks uit Tirus vir die diens wat hy teen hom verrig het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel