Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+

  • Jeremia 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Kyk, ek bring oor julle ’n nasie van ver af,+ o huis van Israel”, is die woord van Jehovah. “Dit is ’n blywende nasie.+ Dit is ’n nasie van lank gelede af, ’n nasie wie se taal jy nie ken nie, en jy kan nie met begrip hoor wat hulle praat nie.

  • Esegiël 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal die ergstes onder die nasies inbring,+ en hulle sal beslis hulle huise in besit neem,+ en ek sal die trots van die sterkes laat ophou,+ en hulle heiligdomme sal ontheilig word.+

  • Amos 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Kyk! Ek verwek ’n nasie teen julle,+ o huis van Israel’, is die woord van Jehovah, die God van die leërs, ‘en hulle sal julle onderdruk van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van die Aʹraba.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel