5 En die land is onder sy inwoners besoedel,+ want hulle het die wette verontagsaam,+ die voorskrif verander,+ die verbond wat tot onbepaalde tyd duur, verbreek.+
7 “En ek het julle geleidelik na ’n land van boorde gebring, om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land verontreinig; en my erfdeel het julle iets verfoeiliks gemaak.+