20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+
28 “‘En jy het prostitusie gepleeg met die kinders van Assiʹrië omdat jy nie bevredig kon word nie,+ en jy het prostitusie met hulle bly pleeg en is ook nie bevredig nie.