Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 46:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Oor Egipte,+ aangaande die krygsmag van farao Nego, die koning van Egipte,+ wat by die Eufraatrivier by Karʹkemis+ was, wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda:

  • Esegiël 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, rig jou aangesig teen Farao, die koning van Egipte,+ en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.+

  • Esegiël 32:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “‘Farao sal húlle sien, en hy sal hom beslis oor sy hele menigte troos.+ Farao en sy hele krygsmag sal mense wees wat deur die swaard omgebring is’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel