Jeremia 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “En ek het julle geleidelik na ’n land van boorde gebring, om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land verontreinig; en my erfdeel het julle iets verfoeiliks gemaak.+
7 “En ek het julle geleidelik na ’n land van boorde gebring, om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land verontreinig; en my erfdeel het julle iets verfoeiliks gemaak.+