1 Konings 21:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Het jy gesien hoe Agab hom weens my verneder het?+ Omdat hy hom weens my verneder het, sal ek die rampspoed nie in sy dae bring nie.+ In die dae van sy seun sal ek die rampspoed oor sy huis bring.”+ Jeremia 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 en dié nasie hom afkeer van sy slegtheid waarteen ek gespreek het,+ dan sal ek spyt voel oor die rampspoed wat ek gedink het om daaroor te bring.+
29 “Het jy gesien hoe Agab hom weens my verneder het?+ Omdat hy hom weens my verneder het, sal ek die rampspoed nie in sy dae bring nie.+ In die dae van sy seun sal ek die rampspoed oor sy huis bring.”+
8 en dié nasie hom afkeer van sy slegtheid waarteen ek gespreek het,+ dan sal ek spyt voel oor die rampspoed wat ek gedink het om daaroor te bring.+