14 En die grenslyn is getrek en het aan die westekant met ’n boog suid gegaan van die berg af wat na die suide teenoor Bet-Horon lê; en sy eindpunt was by Kirjat-Baäl, dit wil sê Kirʹjat-Jeaʹrim,+ ’n stad van die kinders van Juda. Dit is die westekant.
2 En van die dag af dat die Ark in Kirʹjat-Jeaʹrim gebly het, het die dae bly vermeerder, sodat dit twintig jaar was, en die hele huis van Israel het agter Jehovah aan geweeklaag.+