9 Met gehuil sal hulle kom,+ en met hulle dringende versoeke om guns sal ek hulle bring. Ek sal hulle na stroomvalleie met water laat gaan,+ op ’n regte weg waarop hulle nie sal struikel nie. Want ek het vir Israel ’n Vader geword;+ en wat Eʹfraim betref, hy is my eersgeborene.”+