4 Wat Mesa,+ die koning van Moab, betref, hy het ’n skaapboer geword, en hy het die koning van Israel honderdduisend lammers en honderdduisend ongeskeerde ramme betaal.
48Oor Moab+ het Jehovah van die leërs, die God van Israel, die volgende gesê:+ “Wee Nebo,+ want dit is geplunder! Kirjataʹim+ is beskaamd gemaak, is ingeneem. Die veilige hoogte is beskaamd gemaak en met verskrikking vervul.+
2“Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Moab,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het.+