1 Konings 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+ Jeremia 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 wanneer hulle kinders dink aan hulle altare en hulle heilige pale langs ’n blaarryke boom, op die hoë heuwels,+
23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+
2 wanneer hulle kinders dink aan hulle altare en hulle heilige pale langs ’n blaarryke boom, op die hoë heuwels,+