Jeremia 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Binne nog twee volle jare bring ek na hierdie plek al die voorwerpe van die huis van Jehovah terug wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon,+ uit hierdie plek geneem het om dit na Babilon te bring.’”
3 Binne nog twee volle jare bring ek na hierdie plek al die voorwerpe van die huis van Jehovah terug wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon,+ uit hierdie plek geneem het om dit na Babilon te bring.’”