Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur nie, en ook het ek hulle nie beveel of met hulle gepraat nie.+ ’n Valse visioen en waarsêery en iets van geen waarde+ en die bedrog van hulle hart spreek hulle profeties tot julle.+

  • Jeremia 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle gehardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.+

  • Jeremia 27:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En moenie luister na die woorde van die profete nie, wat vir julle sê: ‘Julle sal nie die koning van Babilon dien nie’,+ want hulle profeteer leuens vir julle.+

  • Efesiërs 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel