9 Daarom het ek haar in die hand gegee van dié wat haar hartstogtelik liefgehad het,+ in die hand van die kinders van Assiʹrië, wat sy wellustig begeer het.+
2 Voer ’n regsaak met julle moeder;+ voer ’n regsaak, want sy is nie my vrou nie+ en ek is nie haar man nie.+ En sy moet haar hoerery voor haar verwyder en haar dade van egbreuk tussen haar borste uit,+
15 “Al hulle slegtheid was in Gilgal,+ want daar moes ek hulle haat.+ Weens die boosheid van hulle handelinge sal ek hulle uit my huis verdryf.+ Ek sal hulle nie langer liefhê nie.+ Al hulle vorste tree hardkoppig op.+