-
1 Konings 8:48Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
48 en hulle inderdaad met hulle hele hart+ en met hulle hele siel tot u terugkeer in die land van hulle vyande wat hulle gevange weggevoer het, en hulle inderdaad tot u bid in die rigting van hulle land wat u aan hulle voorvaders gegee het, die stad wat u uitgekies het en die huis wat ek vir u naam gebou het;+
-